PWL-Verwante Gemeentes

Gebruik die kontakbesonderhede hieronder om met PWL-verwante groepe in te skakel in die area of land waar jy is. Kontak asseblief die PWL-span as jy voel jy wil ook hier betrokke wees en gelys word as deel van die PWL netwerk.

NB: Hierdie kontakbesonderhede word gegee vir die eksklusiewe doel van bymekaarkoms as gelowiges. Enige lerings- en informasie-verwante navrae moet asseblief aan die PWL-span direk gerig word.

George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Die George-groepie bestaan uit mense wat die leringe van die PWL volg en word deur Rohan Lourens gefassiliteer.

Rohan Lourens

+27 82 560 4168

rohan@padwlewe.org.za

Australië

Die Australië-groep kom aanlyn bymekaar. Kontak gerus vir Flip en Meisie Erasmus vir meer besonderhede.

Flip Erasmus

+61 457 027 918

fliperasmus@gmail.com

Napier, Nieu-Seeland

Die Du Plooy familie het na Nieu-Seeland verhuis en skakel nog in by die PWL. Kontak hulle gerus hieronder om saam in te skakel as jy in die area is.

Ruan & Lisa-Marie Du Plooy

+64 27 462 3920

rlduplooy@gmail.com